PAULA VAN COLLER-LOUW - VALLEY

PRESS RELEASE

embroided memories 110 x 150cm oil on canvas

PAULA VAN COLLER-LOUW - VALLEY
Oct 8 – Nov 8, 2022

Paula van Coller-Louw studied Fine Arts and has had many solo exhibitions. Her work is in collections both in South Africa and internationally. She is a noted landscape designer and her love for indigenous plants is reflected in her beautiful work.

In hierdie manjefieke versameling skilderye beskryf die kunstenaar haar sterk verbintenis tot die natuur. Paula van Coller-Louw se liefde vir plante word ‘n metafoor vir verandering en groei. Ons is onafskeidbaar deel van Moederaarde en haar siklusse. Die sensitiewe balans tussen lig en donker beklemtoon die wisselende seisoene in ons menslike bestaan.